facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Laerskool Protearif

Laerskool Protearif

About

Laerskool Protearif is `n laerskool aan die Wes Rand (Krugersdorp) met `n leerder getal van net duskant die 600 leerders.

Description

Samevatting:

Akademie

Gemiddeld van 27 leerders per klas
Gebruik van o.a. E-beam tegnologie in die klas
Ervare en top gekwalifiseerde personeelkorps
Uitgebreide ondersteuningsplan vir leerders
en vele meer…

Sport 2014:

Atletiek Kringspan x 51 atlete
Atletiek Krugersdorpspan x 8 atlete
Atletiek D2-span x 4 atlete

Rugby ligawenners x 3 spanne
Rugby Leeus wenners: Eerstespan
Rugby Leeus naaswenners: O/9-span
Provinsiale rugbyspelers x 4 spelers
Wes-rugbyspelers x 6 spelers

Krugersdorp Netbal-span x 1 speler

Hokkie D2-uitspele x 2 spanne
Hokkie O/13 Seuns D2-span x 1 speler
Hokkie O/11 Dogters D2-span x 2 spelers

Krieket ligawenners x 1 span
Krieket Gauteng-Wes wenners: Eerstespan
Krieket Krugersdorp span x 10 spelers
Gauteng-Wes span x 4 spelers
Gauteng Regional span x 1 speler

Tennis Ligawenners: O/13 Dogterspan
Tennis O/12 Seuns D2-span x 1 speler

Talle leerders presteer nasionaal en provinsiaal in buite kurrikulêre aktiwiteite wat stoei, Jeug-skou (kleinvee), karate ens insluit. Proties bied ook boogskiet aan asook klinieke in o.a. krieket en rugby.

Kultuur 2014

Onderskeie Raca-afdelings deelname x 116 leerders
Onderskeie Raca-afdeling wenners x 7 leerders
Senior en junior koor
Senior en junior Spreekkoor
ATKV-Toneel: “Thysie soek `n huisie”
Individuele redenaars x 9 leerders
Groep redenaars x 4 leerders

Personeelbetrokkenheid - Buitemuurs 2014

Netbal Gauteng Skeidsregters x 4
Goue Leeus A-paneel Rugbyskeidsregter x 2
SARU Skeidsregters Akademie squad x 1
Provinsiaal/Streekspan afrigters x 3
Verskeie personeel is ook betrokke by die organisering van hul sportsoorte in ons streek.

www.protearif.co.za

Address: 68 Sterkfonteinweg, 1739 Krugersdorp
Phone: 0119566358
City: Krugersdorp
Street Number: 68 Sterkfonteinweg
Zip Code: 1739
categories: elementary school


Opening Hours

Monday: 07:30 - 14:30
Tuesday: 07:30 - 14:30
Wednesday: 07:30 - 14:30
Thursday: 07:30 - 14:30
Friday: 07:30 - 14:30


related searches: Laerskool protearif krugersdorp fees, Laerskool protearif krugersdorp principal, Laerskool protearif krugersdorp school fees, Laerskool protearif krugersdorp vacancies, Laerskool Krugersdorp Noord, Laerskool Protearif skoolfonds, Laerskool kenmare, Laerskool Muldersdrif
Reviews
Great school, great staff, beautiful area.
The best school any parent can ask for my boys are so happy there
I have two sons who are 8 and 12 in the school from pre care Grade 00. They are extremely happy. This makes us proud as parents.
This is a wonderful opportunity for children to learn and it is the best school in my opinion
I am joshua I am 9ears ola and in Gr 3
YOU HAVE THE WRONG CELL NUMBER ON YOUR ADD. PLEASE CHANGE.
Afrikaans Primary school
Translated by Google Best school Original Best skool
Comment on this place

Reviews, get directions and information Laerskool Protearif.

Krugersdorp school

opening hours, reviews, map, satellite view. Laerskool Protearif address, phone, state, city, zip code. On this page you can find companies similar to Laerskool Protearif. On this website you can share your comments and experiences about Laerskool Protearif with other people.