Anni se Markie is 'n heerlike snuf, rond-grawe snuistery winkeltjie in die hartjie van Langebaan. Hier is ietsie vir almal wat die Weskus besoek.
Geskenke, dekor, hout- en leerprodukte, 100% katoen produkte, vars gebak, konfyt, kelims!
Working Hours
Monday: 09:00 - 17:00
Tuesday: 09:00 - 17:00
Wednesday: 09:00 - 17:00
Thursday: 09:00 - 17:00
Friday: 09:00 - 17:00
Saturday: 10:00 - 17:00
Reviews, get directions and information